Dis lig maar dit voel donker
Ons hou vas aan die oomblik
Ons voel ons is nog daar
Ek voel soms so verlore
Sal ons weer vrede vind
Ek hoor jou deur die skare
Ek voel jou in die wind
En soos die son sak
Is daar ander wat
Alleen le
Ons sit saam en praat
Oor seerkry en haat
En wat ons wil he
Want ons is ‘n groep eensame harte
Ons mis daai vreugde
Die dae is sonder trane
Ons mis daai vreugde
Ek wandel deur die woude
Gedagtes van mekaar
Is alles nou in vlamme
Wat was is dood verklaar
Daars altyd wanpersepsies
Want mense dink hul weet
Wat tussen ons gebeur het
Maar ek sal nooit vergeet
Verby middernag
Is daar ander wat
Nog seer het
Ons praat met mekaar
Oor seerkry en haat
Ons wil meer he
Want ons is ‘n groep eensame harte
Ons mis daai vreugde
Die dae is sonder trane
Ons mis daai vreugde
Ons mis daai vreugde
Woho
Want ons is ‘n groep eensame harte
Ons mis daai vreugde
Die dae is sonder trane
Ons mis daai vreugde
Woho
Woho
Ons soek daai vreugde
[00:02.001] Dis lig maar dit voel donker
[00:06.583] Ons hou vas aan die oomblik
[00:08.681] Ons voel ons is nog daar
[00:10.483] Ek voel soms so verlore
[00:12.765] Sal ons weer vrede vind
[00:14.718] Ek hoor jou deur die skare
[00:16.985] Ek voel jou in die wind
[00:19.014] En soos die son sak
[00:20.886] Is daar ander wat
[00:22.859] Alleen le
[00:27.088] Ons sit saam en praat
[00:29.129] Oor seerkry en haat
[00:31.315] En wat ons wil he
[00:33.507] Want ons is ‘n groep eensame harte
[00:39.032] Ons mis daai vreugde
[00:43.138] Die dae is sonder trane
[00:47.409] Ons mis daai vreugde
[00:52.194]
[01:00.471]
[01:11.060] Ek wandel deur die woude
[01:13.418] Gedagtes van mekaar
[01:15.533] Is alles nou in vlamme
[01:17.475] Wat was is dood verklaar
[01:19.399] Daars altyd wanpersepsies
[01:21.576] Want mense dink hul weet
[01:23.533] Wat tussen ons gebeur het
[01:25.630] Maar ek sal nooit vergeet
[01:27.720] Verby middernag
[01:29.986] Is daar ander wat
[01:31.822] Nog seer het
[01:35.467] Ons praat met mekaar
[01:38.194] Oor seerkry en haat
[01:40.184] Ons wil meer he
[01:42.184] Want ons is ‘n groep eensame harte
[01:47.959] Ons mis daai vreugde
[01:52.144] Die dae is sonder trane
[01:56.318] Ons mis daai vreugde
[02:01.052]
[02:13.616] Ons mis daai vreugde
[02:17.567]
[02:18.245] Woho
[02:26.108]
[02:31.773] Want ons is ‘n groep eensame harte
[02:38.065] Ons mis daai vreugde
[02:42.598] Die dae is sonder trane
[02:46.447] Ons mis daai vreugde
[02:50.872] Woho
[02:59.389] Woho
[03:03.171] Ons soek daai vreugde
还没有收藏。点右下角的星星按钮,就能把当前页面收进来(只保存在这个浏览器里)。